Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut ¿¿n warm gevoel onder die hart te gee. Die album is die voorloper van die 75ste viering van die FAK bundel volgende jaar. Die cd bestaan uit 14 verwerkings van nagenoeg 34 FAK liedjies. Bekende liedjies soos ¿¿Sarie Marais¿¿ , ¿¿Die Alibama¿¿ en ¿¿Bobbejaan klim die berg ¿¿ het ¿¿n paar verrassende nuwe klanke bygekry wat by alle generasies aanklank sal vind. Hierdie album sal gesinsvakansies op die langpad verby laat snel. Die ¿¿Rooiwarm¿¿ album word amptelik op 19 Oktober by die Voortrekker Monument in Pretoria bekendgestel.
Artists: | Andries Hendrik Potgieter |
Released: | 2011 |
Album Type: | Studio |
Tracks: | Disk 1 1 Aai aai die wind wat waai 2 Sarie Marie 3 Die bobbejaan kom weer 4 Ry Hom Ferreira 5 Hier's die Alibama 6 M-re Oompie m-re Japie 7 My hartjie, my suikerbos 8 Die trane di- rol oor jou, Pollie 9 Dis heerlik, Coetzenburg 10 Dis te v-r om te ry 11 Die vrolike musikant 12 Ek soek na my Afrikaner nooientjie 13 Al l- die berge nog so blou 14 Die goeie oue tyd |
Product Code: | 10799861 |