Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ANGLO-BOER WAR
Historiese Tablo's op Teels & The War Reporter
1) HISTORIESE TABLO'S OP TEELS/HISTORIC TABLEAUX ON TILES - Baie groot 355mm x 490mm sagte karton-blad, met die pragtige Tablo's uit Holland aangaande die 2de Vryheidsoorlog 1899 - 1902. Die tablo's beeld slagvelde uit,asook van die generaals betrokke. Baie ligte vuilmerkies op buiteblad, verder in baie mooi kondisie.
2) THE WAR REPORTER - THE ANGLO BOER WAR THROUGH THE EYES OF THE BURGHERS. J.E.H. GROBLER. Pragtige fotos soos gesien deur die vegters van daai tyd, Self ook 'n groot boek 400mm x 290mm, sagteblad, 157 bladsye, baie goeie kondisie.
Posgeld: Paxi R75.00 / Sapo R85.00 / Postnet R110.00