Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ter herinnering aan onze krysgevangenschap te Simonstad, Belle Vue Kamp. 24 leerredenen aldaar geleverd. Deur n medegevangene, Du Toit van Lichtenburg. Skrywer was predikant en ook deel van die krygsgevangenes te Bellevue kamp. Hierdie bundel bevat van sy preke. Ook twee foto's van die kamp. 145 bladsye. Ek vermoed dat hierdie die eerste Afrikaanse / Nederlandse boek rondom en vanuit die oorlog is wat gedruk is. 1900 te Kaapstad deur Citadel Drukkerij. Boek is nie in 'n mooi versamelaarstoestand nie. Bindwerk sleg en gehawend aan rugkant. Al die bladsye is egter daar. R65 posgeld in SA. Naam in ink voorin.