Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is 'n versameling storieboeke oor die Anglo-boereoorlog.
Die boeke kan individueel verkoop word, maar dit word verkies dat dit as versameling verkoop.
Die versameling sluit die volgende boeke in:
1 Ek Rebelleer
2 Slegtkamp van spioenkop
3 Die laaste veldslag
4 Op soek na Generaal Mannetjies Mentz
5 Boerseun
Stuur asb vir my 'n boodskap met enige vra.