| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |






The Illustrated London News Record of the Transvaal War, 1899 - 1900. The Achievements of the Home and Colonial Forces in the Great Conflict with the Boer Republics. Contents: THE RECORD OR THE WAR by SPENSER WILKINSON. (Groot-Brittanje het vas geglo dat die Anglo-Boereoorlog wat op 11 Oktober 1899 verklaar is teen 1 Januarie 1900 verby sou wees; soos wat hierdie tydskrif dan ook aandui. Min het hulle geweet dat die oorlog 963 dae lank sou duur). Professioneel gerestoureer. Pragtige sketse deur bekende kunstenaars van daardie tyd soos Melton Prior, R. Caton Woodville en H.W. Koekkoek. 84 p. plus baie pragtige sketse uit die oorlog. Geen datum nie.`n Uiters skaars en gesogte dokument oor die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902.