R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 9 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1989. Hardeband met stofomslag, 348 bladsye. Skoon binne-in. Die hardeband is baie netjies. Die stofomslag toon tekens van gebruik.
Uitvou kleurkaart agter-in.
Netjiese toestand. Hoe het dit gekom dat Suid-Afrika by die Angolese burgeroorlog betrokke geraak het? Juis geheimhouding het die oorlog n skyn van intrige gegee wat skrywers geboei het. Hierdie boek benader die verhaal vanuit n Suid-Afrikaanse gesigshoek, met die gebruik van voorheen geslote argiefmateriaal. Die omvang van VSA wapenlewering het eers aan die lig gekom toe die Amerikaanse Kongres dit vroeg in 1976 bespreek het. Die wapenlewering van Rusland en ander kommunistiese lande aan die MPLA is ook so ver moontlik geheim gehou. Die aandeel wat Kuba in die oorlog gehad het, is eers in Januarie 1977 by monde van die Colombiaanse verslaggewer, Garcia Marquez, wêreldkundig gemaak. Net so het diê Afrikalande, Zake, die Volksrepubliek van die Kongo, Zambië en ander wat in n mindere of meerdere mate by die oorlog betrokke was, geheimhouding probeer handhaaf. Selfs die MPLA, UNITA en die FNLA het die hulpverlening wat hulle van elders ontvang het nie in 1975 en 1976 aan die groot klok gehang nie. Die boek is n goed gedokumenteerde bydrae tot feitlike kennis aangaande die konflik aan die hand waarvan lesers heelwat bestaande konsepte oor dié oorlog kan herwaardeer.