ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies
ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies
ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies
+3

ANGOLA - OPERASIE SAVANNAH 1975-1976. Deur FJ du T Spies

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R1,570.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653528624

1989. Hardeband met stofomslag, 348 bladsye. Skoon binne-in. Die hardeband is baie netjies. Die stofomslag toon tekens van gebruik.  

Uitvou kleurkaart agter-in.

Netjiese toestand.
Hoe het dit gekom dat Suid-Afrika by die Angolese burgeroorlog betrokke geraak het? Juis geheimhouding het die oorlog n skyn van intrige gegee wat skrywers geboei het. Hierdie boek benader die verhaal vanuit n Suid-Afrikaanse gesigshoek, met die gebruik van voorheen geslote argiefmateriaal. Die omvang van VSA wapenlewering het eers aan die lig gekom toe die Amerikaanse Kongres dit vroeg in 1976 bespreek het. Die wapenlewering van Rusland en ander kommunistiese lande aan die MPLA is ook so ver moontlik geheim gehou. Die aandeel wat Kuba in die oorlog gehad het, is eers in Januarie 1977 by monde van die Colombiaanse verslaggewer, Garcia Marquez, wêreldkundig gemaak. Net so het diê Afrikalande, Zake, die Volksrepubliek van die Kongo, Zambië en ander wat in n mindere of meerdere mate by die oorlog betrokke was, geheimhouding probeer handhaaf. Selfs die MPLA, UNITA en die FNLA het die hulpverlening wat hulle van elders ontvang het nie in 1975 en 1976 aan die groot klok gehang nie. Die boek is n goed gedokumenteerde bydrae tot feitlike kennis aangaande die konflik aan die hand waarvan lesers heelwat bestaande konsepte oor dié oorlog kan herwaardeer.

Add to cart

Recently viewed

See more
MALAWI 50 KWACHA 1993 P28 VF-XF
Secondhand
R575.00
Thundercats 1986 Grune The Destroyer Vintage Figure 33
Secondhand
R350.00 No bids
Ceramic capacitor smd 0805 y5v 3.3uf 10v lmk212 f335zg-b
New
R2.36
SAMSUNG GALAXY S23 PREMIUM SLIM LIQUID CRYSTAL CASE CLEAR | SPIGEN
New
R695.00

Similar products

Savimbi`s Angola - By Cloete Breytenbach
Secondhand
R250.00
METHODS OF BARBARISM? Roberts and Kitchener and the Civilians in the Boer Republics - Spies
Secondhand
R290.00
Recce: Kleinspan-operasies agter vyandige linies deur Koos Stadler(Bosoorlog/Grensoorlog)
Secondhand
R99.00
HITLER'S SPIES Evert Kleynhans
Secondhand
R250.00