Angola - Operasie Savannah 1975 - 1976. F.J. Du T. Spies
1 was available / secondhand
R20.00
minimum increment
R430.00
R1,550.00
0% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
A4 HARDEBLAD MET OMSLAG, 348 BL, MET VERSKEIE FOTOS & KAARTE [28], ASOOK DIE GROOT OOPVOU KAART VAN ANGOLA AGTER IN DIE BOEK.
Hoe het dit gekom dat Suid Afrika by die Angolese Burgeroorlog betrokke geraak het? Met hierdie boek is 'n poging aangewend om die verhaal vanuit 'n Suid Afrikaanse gesigshoek te benader. Daar is van Suid Afrikaanse argiefmateriaal gebruik gemaak wat nie tot die beskikking van ander skrywers was nie.
Kondisie: Die stofjas het verweer aan die kante, 'n prys plakker is verwyder van die voorblad. Daar is 'n stempel binne die voorblad van 'n vorige boekwinkel. Verder is die boek nog in goeie kondisie.