Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Angola Operasie Savannah 1975-1976, Deur F.J. Du T. Spies, Uitgegee deur S.A Weermag Pretoria 1989, minimale verweer op die stofomslag, eerste uitgawe, groot formaat harde band, met 'n paar foto's , kaarte, naam inskrywing met toewyding en 'n ou prys in pen op die skutblad, 'n klein kol op die kant van die bls. alleen sigbaar op die kant van die boek, 348 bls., nog in 'n baie goeie toestand.
Posgeld in SA R.45