Anna Atoom en die magnetiese meermin - Elizabeth Wasserman
Secondhand
1 was available
Indicative market price:
R280.00
R140.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Wenner van die Alba Bouwer prys vir Kinderliteratuur (2013)In hierdie tweede titel in die reeks probeer Admiraal Atoom se agterbakse kollega, Uranus Draak, die Aarde se magnetiese pole skuif in ᅯn poging om die yskappe van smelting te red. Maar is dit regtig wat hy beplan, of probeer hy steeds om die probleem van oorbevolking met die grootskaalse uitwissing van mense op te los?Hierdie verhaal is ᅰn klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, wetenskap, seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ᅯn sterk ᅭgroenᅮ boodskap.Anna Atoom se ouers is wミreldberoemde wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wミreld van ondergang red. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ᅰn heerlike sin vir humor. Anna Atoom en die magnetiese meermin - Elizabeth Wasserman. Tafelberg 2012. ISBN 9780624054887