Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind hoe om dit te keer stel Anna meer belang in die dolk wat sy in vlak sand begrawe in hulle baai ontdek het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort.
TITLE: Anna Atoom en die seerower se dolk: Gr 2
AUTHOR: Elizabeth Wasserman
SKU: 9780624057482
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/02/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 144
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 100 gr