Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE BANNELING - DIE LYFWAG
'n Aangrypende en hartroerende beeld van die mens Paul Kruger, president van die gewese Zuid-Afrikaansche Republiek, in ballingskap in Clarens, Switserland. Die gevierde skryfster het pres Kruger se spore dwarsdeur ou Europa gevolg en mettertyd ook diegene leer ken wat sy ballingskap gedeel het, veral Manie Bredell, Kruger se private sekretaris, en Nettie Eloff, sy verloofde.
Eerste uitgawe van 1964, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad. Hardeband met stofomslag. 219 pp. Toestand: Goed. Blaaie effens vergeel. Gewese biblioteekboek (Hoërskool Napier). Biblioteekstempels op sommige bladsye. Stofomslag effens verweer.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm