Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Flapteks: "Die donker kind is 'n fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartstog om vermaak te put uit rampspoed, geld, bloedvergieting - en selfs die dood. 'n Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy menslikheid, dog geteken met Anna M Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen.
1996 eerste ed Human & Rossouw hardeband en stofomslag goeie kondisie goed gebind, skoon bladsye, 159 bladsye.