Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
4 Novelles. Tafelberg Eerste uitgawe 1986. Hardeband met stofomslag. Die teks is mooi skoon en die boek is goed gebind. Die stofomslag is geslyt teen die rante en effens geskeur aan die bokant. Posgeld na enige plek in SA is R20.