Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met haar debuut, 'n karakter roman 1956, het sy 'n baie sterk indruk gemaak. Met uitknipsel van die Huisgenoot van 25 Maart 1960 Voorgeskrewe Werk soos bespreek deur ML Jurgens.
1958 Nasionale Boekhandel Hardeband met stofomslag 103 bladsye. Stofomslag deur May Hillhouse. Paar sagte potloodnotas in boek. Stofomslag wys gebruik om rande.