Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ystervarke, skilpaaie, Addo-Olifante, Rookat, Krimparkie, Meerkatte, Vaalveldmuise, Geelslang, vlermuise, Geitjie, Koggelmander, Akkedisse, Broekmannetjie. Sy beskryf hoe sy die diere persoonlik leer ken het. Rothman het ook gewerk by Albanie-Museum Grahamstad. Mej. Rothmann het die Museum-skooldiens vir Oos-Kaapland begin en negentien jaar lank bestuur. Sodoende het sy met 'n kindergehoor in aanraking gekom - die ondervinding spreek duidelik uit die interessante feite-aanbieding in Klaasneus-hulle.
1975 Geillustreerde gebruikte hardeband het tekeninge en fotos met stofomslag van Tafelberg Uitgewers redelike toestand, Goed gebind, teks skoon. Stofomslag het skeurtjies en klein bietjie papierverlies.
Please see other similar books at http://www.bidorbuy.co.za/seller/1120711/kingmidasgold2. I combine books to save on postage.