Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ETIKET & VERWYSING NO | Amor Musiek – AMO 8902 |
LAND UITGEGEE | RSA |
DATUM UITGEGEE | 1989 |
VINYL TOESTAND | M Die plaat is nog verseel in die oorspronklike 'clingwrap'. So goed soos nuut. |
OMSLAG TOESTAND | M |
NOTAS | Ek verkoop musiek in verskillende formate. Neem kennis dat hierdie 'n 33 rpm vinyl langspeel plaat is. In pragtige versamelbare (M/M) toestand. Volledige inligting oor hierdie plaat kian bekom word by webwerf Discogs.com. |
Liedjielys
A1. Storie: Waarom Lag Hasie? 2:58
A2. Lied: Waarom Lag Hasie? 0:59
A3. Lied: Skoppelmaai 1:07
A4. Storie: My Katjie 1:52
A5. Lied: My Katjie 1:05
A6. Storie: Ons Speelgoed 1:10
A7. Lied: Ons Speelgoed 0:54
A8. Storie: Padda Se Sportrok 1:04
A9. Storie: Die Voeltjie 1:47
A10. Lied: Die Voeltjie 1:24
B1. Storie: My Pappa, My Mamma 1:56
B2. Lied: My Pappa, My Mamma 1:00
B3. Lied: Blommetjies En Fraaie Poppie 1:56
B4. Storie: Die Nuuskierige Donkie 2:04
B5. Lied: 'n Droom 2:00
B6. Storie En Lied: Ons Ry So Lekker Rond 4:50
B7. Lied: 'n Republiekynse Marslied 2:25
EK HET BAIE ANDER LANGSPEELPLATE TE KOOP OP BID OR BUY. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.
|