Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Anoeschka von Meck
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Sy wag. Vir 'n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hóm.
Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indië en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, 'n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, 'n tyd vul wat nog heel was.
Dis na dié heelwording dat sy op pad terug is. Déúr die narkotiese tonnel van 'n spuitnaald. Anderkant die dodelike drop. Waar hy haar kan vind. Wat ook Hy is.
'n Ruie roman wat die eiesinnige koers inslaan van sy treurige, snaakse, oer-aardse priesteres van 'n heldin.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.