Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Propvol en alles wat nodig is idees om jou huis te verfraai en 'n tuiste te maak - hoe om voorportaal mooi te maak, hoe om babakamer van nuuts af uit te rus met alles wat nodig is om kleinding te verwelkom, kinderkamer met fraai teddiebere te versier, duvetoortreksel kussing vir sonnige tienerkamer, hoek vol vroulike fynheid in slaapkamer, allermooiste badkamer, gesellige ontbythoekie, pragtige kussings, tafelmatjies, nuttige teemus.
1ste uitgawe 2002 Tafelberg sagteband 128 bladsye met patrone, goed gebind skoon wit bladsye. Boek wys klein bietjie gebruik aan buitekant.