Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie erfstuk is egte Boere geskiedenis, 'n oorspronklike Hollandse "De Staten Generael" Bybel, gedruk in 1884.
Dit was die eiendom van Nicolaas Johannes Muller (gebore 1835) 'n Boer van die plaas Roodepoort, Middelburg, Tvl.
Die Bybel bevat die geslagsregister voor opgeteken, asook 'n foto van drie kinders, 'n 10 Roebel 1909 Russiese banknoot,
die geboorte registrasie van 'n kleinkind vir seun NJ Muller (gebore 1875) en 'n 1000 Pond sterling koop/betalingsbewys
vir die plaas Roodepoort.
Gewig: 2,1kg
Mates: 240 x 160 x 110
Kyk asb na die foto's, want dit vorm deel van die beskrywing.
Courier Guy deur-tot-deur aflewering.