Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige Antieke Bybel, 100 jaar oud (1923 - 2023) Hollandse Staten Generaal Bijbel.
Hierdie Bybel is in goeie toestand vir sy ouderdom, heel buite en skoon bine.
Dit het behoort aan Pieter Emelius Swart, gebore 18 Januarie 1902.
Kyk asb na die fotos, want dit vorm deel van die beskrywing. Dankie