This item has closed with no items sold
View other items offered by Oranje Vrijstaat190

Similar products

R30 shipping
ANTIQUE DOCUMENT, CANCRINIS CANCRINUS, Hebrew Kabbala (1684)
R750
R30 shipping
40% OFF
BIBLE - 1752. D Martin Luther`s transl. from Latin into German. Rare!! Antique! Value R50 000!
R30,000 R50,000
R30 shipping
25% OFF
Nederlandsche tafereelen, of eene keurige verzameling van negen honderd fraaije gezigten...1792
R120,000 R160,000
R30 shipping
Alle de Werken van Jacob Cats no 13, 1796
R1,000

ANTIQUE DUTCH BIBLE PRINTED IN 1649 / ANTIEKE NEDERLANDSE STATEBYBEL GEDRUK IN 1649 (375 JAAR OUD)

Secondhand
Indicative market price: R37,000
R29,500 20% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Discreet item
Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Bob Shop ID:
609472906

Hierdie Nederlandse Statebybel is gedruk in 1649, dus slegs 12 jaar na die verskyning van die eerste Statebybel in 1637.  Gedruk in 1649, is hierdie Statebybel vanjaar ñ volle 375 jaar oud. Die Statebybel was uitgegee te s'Graven-Hage deur die Weduwee en Erfgename van wyle Hillebrant Jacobsz van Wouw, en die drukwerk was behartig deur Paulus Aertsz van Ravesteyn.  Op die keersy van die voorste titelblad is die Statebybel onderteken en met die hand gedateer deur Barend Langenez.

Die afmetings van hierdie folio formaat Statebybel is 40cm x 26cm x 13cm.

Soos alle folio formaat Statebybels uit die 1600's en 1700's bevat hierdie Statebybel die Ou Testament, die Nuwe Testament, en ook die Apokriewe Boeke.

Statebybels van 350 plus jaar oud duik nie gereeld op nie, en wanneer dit wel gebeur, dan is die Bybels dikwels onvolledig en in gehawende toestand.  Hierdie Statebybel verkeer egter in ñ bogemiddelde goeie toestand vir sy ouderdom.  Die Bybel is 100% volledig, alle bladsye is daar, en die teksblok sit mooi stewig in sy buiteblad.  Die bindwerk is goed en die Bybel kan met vrymoedigheid hanteer word, uit die aard van die saak wel op ñ simpatieke manier soos wat dit hoort by ñ kosbare Boek wat 375 jaar oud is.

Hierdie Statebybel het nog sy volledige en oorspronklike geelkoper hoek-beslag (agt hoekies) tesame met sy twee geelkoper middel-ornamente soos wat hy 375 jaar gelede gekom het uit die drukkery van Paulus Aertsz van Ravesteyn.  Die twee knippe ontbreek ongelukkig.

Hierdie Statebybel het eenmaal in sy leeftyd restorasie werk ondergaan, en in die proses is sy leer rugkant vervang. Die heel belangrikste van alles is dat hierdie restorasie werk betyds onderneem was om verdere agteruitgang te stuit.

Statebybels van 375 jaar oud was in hul leeftyd baie gebruik, en dit kan ook gesien word aan hierdie eksemplaar.  Die Statebybel toon dan ook slytasie en gebruikspore in ooreenstemming met sy ouderdom.

Dit is sulke Statebybels wat Jan van Riebeeck en ons vroegste voorvaders (die stam-vaders van Afrikaner families) vanuit Nederland saam gebring het met die volksplanting aan die Kaap.


More from this seller

View all