Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie populere storie vertaal in baie tale. Eerste vertaling gedoen deur J. P. L. Krige.
Vertaalde Boek opgedra deur skrywer aan sy vriend Leon Werth .
1957 AA Balkema Kaapstad gekanselleerde baie skaars eks biblioteek kinderboekie . Geillustreerde Hardeband boekie goed gebind, duidelike teks, paar sagte voue op eerste bladsye, paar stempels in boekie, 75 bladsye. Agterkant van groen hardeband het skade deurdat paar stukkies plastiek vasgebrand is op agterste hardeband en meer skade veroorsaak wanneer dit afgetrek word..