Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ETIKET & VERWYSING NO | RPM Records RPM 1130 |
LAND VAN UITGAWE | RSA |
DATUM UITGEGEE | 1979 |
VINYL TOESTAND | NM |
OMSLAG TOESTAND | NM |
NOTAS | Ek verkoop musiek in verskillende formate. Neem kennis dat hierdie 'n 33 rpm vinyl langspeelplaat is. Die plaat is volledig met 'n binnekoevert wat fotos en die woorde van al die liedjies op die plaat bevat. In pragtige versamelbare toestand. U kan alle inligting oor hierdie plaat navors by webwerf Discogs.com. |
LIEDJIELYS
A1. Kruidjie-Roer-My-Nie 3:45
A2. Waterblommetjies 3:45
A3. Blommetjie Gedenk Aan My 3:13
A4. Begrafnistyd In Zeerust 3:46
A5. Antjie Somers 3:15
B1. Boy Van Die Suburbs 4:12
B2. Seerower 3:01
B3. Die Kaap Is Weer Hollands 3:20
B4. Doer In Die Boendoe 3:20
B5. Ouma Se Warm Kombuis 1:50
|