Anton Rupert: 'n lewensverhaal (Afrikaans Edition) Hardcover

Secondhand
-+
2 available
R250.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BB-0954
Bob Shop ID
591721162

Anton Rupert: 'n lewensverhaal (Afrikaans Edition)

Condition: Pre-owned; Excellent (EX)

Author:  Ebbe Dommisse

Format: Hardcover

ISBN: 0-624-04151-4

ISBN 13: 9780624041511

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel.

Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenr, ryk gerf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het.

Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het.

'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wreldwyd wat hom geken het.

More from this seller

View all
Gospel Skouspel 2014 [CD]
R60
Horsemen (DVD)
R40
R30 shipping
Josh Groban Nol CD IMPORT
R240
Liquid: Money Talks Bible Study (DVD)
R60
Add to cart

Similar products

Anton Rupert: Pleitbesorger vir Hoop -WP Esterhuyse
R45
R30 shipping
ANNERLIKE AFRIKAANS - Woordeboek van Afrikaanse Kontreitaal deur Anton F. Prinsloo
R250
Trevor Manuel: `n Lewensverhaal -- Pippa Green, Linde Dietrich [Vertaling]
R57
R30 shipping
24% OFF
Van Wyk Louw, 'n lewensverhaal - Jacob Cornelius Steyn
R390 R510