This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by BricBrac10

Similar products

Broedertwis: die verhaal van die 1982-skeuring in die Nasionale Party -- Alf Ries, Ebbe Dommisse
Secondhand
R65.00
Anton Rupert - 'n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse
Secondhand
R100.00
ANTON RUPERT DIE LEWE VAN N SAKELEGEND SECONDHAND - DOMMISSE,E
Secondhand
R415.00
Anton Rupert: `n lewensverhaal - Dommisse
Secondhand
R160.00
Anton Rupert - 'n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse Anton Rupert - 'n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse
Anton Rupert - 'n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse Anton Rupert - 'n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse
Closed

Anton Rupert - 'n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse

Secondhand 1 was available
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
646452120

Sagteband
Toestand: Baie goed
ISBN: 9780624045953

Nuwe, bygewerkte uitgawe van die verhaal van die magnaat en weldoener dr. Anton Rupert.

Die skrywers draai geen doekies om nie en vertel die volle verhaal van die Rupert-dinastie – 'n verhaal met 'n sprokiesagtige rags-to-riches kwaliteit. Die addisionele hoofstuk beskryf Dr Rupert se afsterwe, kort ná sy vrou oorlede is, die begrafnis en wat oor hom gesê is deur onder andere Thabo Mbeki en Nelson Mandela. Dit bevat ook details oor die inhoud van sy testament en sy nalatenskappe.

Die merkwaardige verhaal van die Suid-Afrikaanse entrepreneur en filantroop dr. Anton Rupert word vir die eerste keer hier sonder tierlantyntjies gedeel.

Dit vertel die reis van 'n seun wat tydens die Groot Depressie in die Karoo grootgeword het.

Anders as Harry Oppenheimer, het Rupert nie rykdom geërf of sy fortuin in mynbou opgebou nie; hy het die Rembrandt-groep gestig, wat wêreldbekendheid verwerf het met sy luukse handelsmerke soos Cartier, Dunhill en Mont Blanc.

Oor die jare het die Rupert-familie 'n nalatenskap geskep wat hulle onder Afrika se rykstes geplaas het, saam met die Oppenheimers.

Rupert se ambisies het egter veel verder gegaan as finansiële sukses. Hy het hom beywer vir vennootskap en naasbestaan, en het dikwels met die politieke leiers van sy tyd gebots. Sy toewyding aan kuns, kultuur en natuurbewaring het daartoe gelei dat hy oorgrensparke begin loods het'n innoverende idee wat vandag pertinent is.

Recently viewed

See more
41% OFF
4 x 2 GOLD DIMMER SWITCH GLASS PLATE 1 GANG
New
R154.00 R259.00
Afritrail Roan Deluxe Padded Folding Armchair Blue | AC-ROAN-BX
New
R801.90
Plastic Herb Grinder
New
R190.00
SkinNit Decal Sticker Skin For PS4: Dragon Dogma II
New
R460.00