Anton Rupert; 'n Lewensverhaal - Ebbe Dommisse met die samewerking van Willie Esterhuyse
Secondhand
1 was available
R15.00
minimum increment
R185.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Anton Rupert; 'n Lewensverhaal - Ebbe Dommisse met die samewerking van Willie Esterhuyse - Tafelberg - 2006, eerste uitgawe, eerste druk - 575pp, indeks, swart en wit foto's - Hardeband en stofomslag in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.
Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier vir die eerste keer volledidg en sonder doekies omdraai vertel.
Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat on die Depressie grootgeword het. Hy het nie, soos Harry Oppenheimer, ryk geerf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wereldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill. Rothmans en Montblanc. Binne enkele dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het.
Maar Rupert is gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank glo hy in deelgenootskap en saambestaan en leef dit uit; gevolglk bots hy telkens met die politieke leiers van die dag. Hy bevorder ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring en begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat vandag nog nuus maak.
Die besielende boek, wat put uit onvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense oor die hele wereld wat hom goed ken, sal wye belangstelling wek.