Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die merkwaardige verhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier vir die eerste keer volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie, soos Harry Oppenheimer, ryk ge-erf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt-groep was vervaardigers wat wereldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill en Mont Blanc. Binne enkele dekades is n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, een van die rykste families in Afrika gemaak het. Maar Rupert is gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Hy staan vir deelgenootskap en saambestaan en bots gevolglik telkens met die politieke leiers van die dag. Hy bevorder ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring en begin oorgrensparke, n internasionale vernuwing wat vandag nog telkens nuus maak.
ISBN: 9780624041511
Pages: 575
Hardcover with dustjacket
Tafelberg, 2005
Edition: 01
Good condition; DJ shelf-rubbed and minor edge-wear; ink gift inscription inside
B34