Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stories: Swak gedrag, vreemdeling, aangename kennis toertjies, talent, rustelose nag, ongeslaagde debuut. Williams Stobbs se treffende wit en swart illustrasies dra daartoe by om Tsjechof se minder bekende verhaaltjie vir kinders te verhef tot een wat hulle sal geniet en lank sal onthou.
ISBN 0869660764 - 1975 John Malherbe Edms Bpk Hardeband goed gebind en skoon wit bladsye met stofomslag paar baie klein skeurtjies, 56 bladsye.