| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie Graad 10 Ekonomie 3-in-1 studiegids gebruik ââ¬Ën logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die lª van ââ¬Ën stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.
TITLE: ANTWOORD EKO GR 10
AUTHOR: ANTWOORDREEKS
SKU: 9781920297992.TU
PUBLISHER: The Answer Series
DATE PUBLISHED: 2016
BINDING: Sagteband
CONDITION: Second hand