| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek dien as ân toeganklike en doeltreffende hersieningshulpmiddel vir Graad 12-leerders. Dit kan regdeur die kwartaal, asook vir eksamenvoorbereiding, gebruik word. Dit sluit in: ân Blitshersiening van alle aspekte van die KABV-kurrikulum. Die noodsaaklike teorie en basiese konsepte word in hierdie afdeling gedek en 7 Eksamenvraestelle en Voorgestelde Antwoorde. Duidelike riglyne vir eksamentegniek en uitleg word deurgaans gegee. Die wenke, kommentaar en deurlopende advies deur die onderwyser-skrywer, bou leerders se selfvertroue soos hulle sistematies deur die boek werk. Die riglyne ten opsigte van berekeninge, opsommings van nuttige terminologie en afkortings, dra alles by tot ân een-stop-boek wat ân leerder deeglik sal voorberei vir toetse en eksamens. Hierdie studiegids sal Rekeningkundige vaardighede ontwikkel en Rekeningkundeleerders se prestasie verbeter, ongeag hul vermoe.
TITLE: ANTWOORD REK GR 12 2IN1
AUTHOR: ANTWOORDREEKS
SKU: 9781920568962.TU
PUBLISHER: The Answer Series
DATE PUBLISHED: 2016
BINDING: Sagteband
CONDITION: Second hand