Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Opgedra aan die Afrikaanse spoorwegmanne, vroue en kinders wat met vaste geloof, onverdrote geesdrif en hartvervoerende liefde in en deur die ATKV geywer het ter vestiging en uitbouing van die Afrikaanse taal en kultuur. Met spoorwegterme. Met baie swart en wit fotos van simboliese ossewatrek 1949, Hartenbos, Rondalia,Volksbeleggings, Afrikaner en ekonomiese ontwikkeling van Vanderbijlpark,Universiteit van OVA, Voortrekkers, Afrikaanse taalmuseum.
1980 Caxton Bep. geillus. hardeband goed gebind skoon wit bladsye, 406 bladsye. Stofomslag wys gebruik om rante.