Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Apokriewe van die Ou Testament – Felix Mijnhardt
Apokrief beteken wegsteek en dui gewoonlik 'n versameling Hebreeuse geskrifte aan wat in die Griekse maar nie in die Hebreeuse Ou Testament voorgekom het nie. Die meeste van hierdie geskifte kom wel in die Latynse Bybel (Vulgaat) voor. Die Rooms Katolieke Kerk erken die apokriewe boeke as gesaghebbend terwyl die Protestante Kerk minder gesag daaraan toeken.