Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Appolion is die vyfde boek in die Hulle wat agterbly-reeks. Die voortgesette drama van diegene wat agterbly met die wegraping duur voort en die skokkendste en mees eksplisiete weergawe nog in die spannende sage.
Die wereld hou asem op as die Mag teen Verdrukking optrek na Jerusalem vi rdie groot Saamtrek van die Getuies. Tienduisende van die 144 000 getuies volgens die Bybelse voorspellings ontmoet by die Teddy Kollek-Stadiun om te luister na die lerings van hulle predikant-onderwyser, Tsion Ben-Judah.