Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Rolprent saamgestel uit die 10 Episodes van Arende 1. Gedurende die Anglo-Boereoorlog word die rebel Sloet Steenkamp gevang en gevonnis tot lewenslange tronkstraf op die St Helena eiland. Die lewe in die tronk is n spieelbeeld van die slagveld en hy word brutaal behandel deur die bewaarders. Terwyl hy smag na die vryheid van arende en verskeie pogings aanwend om te ontsnap, kompeteer hy in n wedren teen die kampkommandant, Kaptein James Kerwin en verbreedt die stryd tussen die Imperiale magte en die van die Suid-Afrikaanse republiek. Die rolprent het onder andere, die M-NET Afrika Kompetisie vir langspeelprente in 1994 gewen.
Actors: | Ian Roberts / Gavin van den Berg / Michelle Botes |
Directors: | Dirk De Villiers |
Age Restriction: | A yrs |
Language: | Afrikaans |
Running Time: | 100 mins |
Released: | 1994 |
Studio: | Independent |
Discs: | 1 |
Region: | 2 |
Edition: | Single Disc |
TV System: | PAL |
Sound Format: | Dolby Digital 2.0 |
Product Code: | 1616238 |