This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by T Wever Books2738

Similar products

Arendsnes - Jordaan, Dirk
New
R225.00
Indoena - Johann Jordaan
Secondhand
R35.00
Theuns Jordaan-Vreemde Stad
Secondhand
R120.00
Arendsnes se moordenaar (Cor Dirks)
Secondhand
R80.00
Arendsnes - Dirk Jordaan
Closed

Arendsnes - Dirk Jordaan

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R240.00
R120.00
50% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
2921-2970 BOX55
Bob Shop ID
641272981
Sy is van die Valke, die polisie se afdeling vir prioriteitsmisdaad. Lydia Stander. Luitenant Lydia Stander. Toegewyd, gedrewe, slim en, ja, mooi ook. Nie dat enigeen van hierdie eienskappe dit vir haar maklik maak by die werk nie - dis 'n mannewereld. Sy het egter ook deursettingsvermoe, en dit is deurslaggewend wanneer sy te make kry met 'n reeks moorde wat dalk iets gemeen het: 'n polisieman wat voor sy woonstel in Wonderboom-Suid geskiet is; die lyk van 'n gesiene sakeman in die parkeergarage van 'n kantoorkompleks; 'n weermagman tussen die klippe langs Fort Klapperkop . . . Een van die spore lei Lydia en haar span na 'n kleinhoewe buite Pretoria. Die eienaar is ene Kalvyn Botha, 'n oudsoldaat wat nou 'n veiligheidskonsultant is. 'n Geheimsinnige man, wat boonop op die mees onverwagse tye in Lydia se lewe opdaag. Lydia se ontwikkelde intuユsie het al so dikwels oplossings gebied, maar waardeur word dit die keer gevoed? Deur Kalvyn se ruwe charisma, deur haar huweliksprobleme, of deur haar jeugherinneringe aan 'n plaaswerf met 'n stil liggaam in die bloederige stof? Dirk Jordaan se verhaal is 'n verstrengeling van vele herkenbare fasette van die Suid-Afrikaanse werklikheid: die blywende invloed van 'n gewelddadige en polities verdeelde verlede, die spanning tussen 'n vergeldingsdrang en 'n sin vir geregtigheid, en 'n regstelsel wat swaar gebuk gaan onder die gewig van baie ou wrokke. Met sy debuut, Die Jakkalssomer, het Dirk Jordaan gewys hy kan misdaadfiksie skryf; Arendsnes bring hierdie feit doodsekuur tuis. Dit is spannend, aktueel, 'n verhaal van die hoogste kaliber. Arendsnes - Dirk Jordaan. Tafelberg 2012. ISBN 9780624055327

Recently viewed

Potato Masher + Peeler With Container - Mash Making Kit
New
R124.20
Free shipping
29% OFF
Light Green 3-Piece Hardshell Luggage Set with Spinner Wheels, TSA Locks & Wave Pattern – SA Travel
New
R4,999.00 R6,999.00
The Red and the Green, Iris Murdoch
Secondhand
R25.00
CAT REWRITE HARNESS - Coffee Bean
New
R3,399.00