Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Argief jaarboek 1954 - 3 temas
1- Die geskiedenis van die wingerdkultuur in Suid-Afrika tydens die eerste eeu, 1652-1752, deur J.L.J. van Rensburg
2- Die sendeling Alexander Merensky in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Republiek, 1859-1882, deur T.S. van Rooyen.
3- Die rol deur landdroste, vrederegters en veldkornette in die distrik Bloemfontein 1854-1880 gespeel, deur A.P.J. van Rensburg
groot formaat harde band, kol op die voorblad, 312 bls, goeie toestand.