Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Argiefjaarboek vir die Suid-Afrikaanse Geskiedenis deel 2 1965 Kerk en Staat en Abraham Fischer
Inhoud: Kerk en Staat 1795 -1843 deur B Booyens pp 1-176
Abraham Fischer in sy tydperk (1850-1913) pp177-444
Volledig registers en bibliografiee.
Uitgegee die Publikasie-Afdeling van die Kantoor van die Direkteur van Argiewe 1965, 445p.
Toestand: hardeband, groen linne met goue letters, Band geringe merke en ouderdomslytasie, ouderdomsvergeling, skoon, stewig gebind, naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R56 (in S.A.)Weens grootte en gewig
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.