Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Kom, kom, kinders van 5P, Jul aandag moet jul vir my gee. Die deur is oop, kom in, 'n Nuwe avontuur gaan nou begin."
4X (nou 5P) is terug met 'n nuwe onderwyser: Juffrou Putia. Al is sy nie soos mevrou Org nie, is haar vreemde visioene en misterieuse kissie beslis nie normaal nie. Arlo is oortuig alles is nie pluis nie. Boonop word 5P gekies om aan 'Toneelstuk in 'n Dag' deel te neem.