Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Lapa Publishers, 2018, softcover, large format, illustrated, Afrikaans text, index, 177 pages, condition: as new.
Unquestionably one of the very best low-carb recipe books available anywhere in the world. Prof. Tim Noakes
Om gesonde kos te kook kan soms vaal en vervelig wees, maar Armand maak dit heerlik en opwindend! Herman Lensing, SARIE se kosredakteur
Armand Aucamp is een van die aantreklikste mans in Suid-Afrika. Aanhangers begeer óf sy lyf óf om soos hy te lyk. Nou deel hy sy geheim met almal: Hy eet heel, gestroopte kos as deel van die sogenaamde banting- of keto-leefstyl. Met n hoëvet-laekool¬hidraat-dieet hou hy daardie Adonis-lyf in stand en maak sy bewonderaars mal.
Armand kook kaal, met sy 100 resepte, het van die rakke af gevlieg! Armand kook kaal. Die boek propvol heerlike, oorspronklike resepte van onthaalkos, vleisgeregte en ontbyt tot vinnige happies, drankies en lekkernye. Armand het elkeen self getoets en geproe! Stap vir stap en met pragfotos daarby wys hy jou hoe om smuldisse uit gesonde bestanddele te skep en te geniet sonder dat jou figuur daaronder ly.