| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Armosyn van die Kaap; voospel tot vestiging, 1415-1651
ISBN 0798139994
Kaapstad, Human & Rousseau 1ste uitgawe 1999.
314 bls
PLUS:
ARMOSYN van die Kaap; die wêreld van n slavin, 1652-1733
ISBN: 0798141093
Kaapstad, Human & Rousseau 2001, 1ste uitgawe.
855 bls.
Albei boeke met stofomslag in baie goeie toestand. Enkele skaafmerke aan onderkante en bo aan stofomslae.
Geen inskrywings of name.
Sien fotos asseblief.
Massa totaal 2.3 kg
n Pragtige stel van hierdie UITERS SKAARS boeke!