Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing van die aanloop tot die stigting van die verversingspos aan die Kaap onder Jan van Riebeeck in 1652. Human & Rousseau 1991 eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag, 314 bladsye. Baie goeie toestand. Posgeld na enige plek in SA is R35.