Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Art Deco porselein figuur. absoluut goeie toestand, geen stukkend plekke nie.
Afmetings: Hoog 42cm By skouers 23 cm wyd.
Versending, vir Koper se rekening, sal met hom/haar gereël word. Hierdie item sal veiliger wees per kourier. Geen verantwoordelikheid word geneem vir transito verlies of skade nie.
Betaling binne drie dae asseblief.