Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bly waar jy is, mens, jy weet nie wat jy doen nie.
Die twaalfjarige Artemis Fowl is 'n briljante kriminele denker. Maar selfs Artemis weet nie wat hy aanpak waneer hy die fee, kaptein Holly Short van die AARDrecon-eenheid, ontvoer nie. Hierdie fee is nie van die fee wat in vaakstories voorkom nie. Hlle is gewapen en gevaarlik. Artemis reken hy het hulle net waar hy hulle wil he, maar dan hou hulle op om volgens die reels te speel...