Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Paula Krige se lewe verander soos handomkeer toe sy afkom op haar man met 'n gifpyl in sy maag en die lyk van haar dogtertjie. En haar seuntjie is nêrens te vinde nie. Haar nagmerrie word nog groter toe sy besef haar man is nie die onkreukbare mens wat sy geïdealiseer het nie.
Eerste uitgawe eerste druk 2010 deur Lapa, Pretoria. Hierdie is die tweede druk van 2011. Toestand: Uitstekend.