This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
jayloganbob58 1 × R120.00
3 Dec 16:24

Similar products

n Teken in die Nag - Meiring Fouche - pronkboek skaars uitgawe - Sahara avontuur
Secondhand
R200.00
Swerfjare van Poppie Nangena (Film Uitgawe) - N
New
R370.00
Huppel by die water (W.O. Kuhne) eerste uitgawe
Secondhand
R250.00
Die Verbrande Lyk / C. Louis Leipoldt (Eerste Druk 1934)
Secondhand
R225.00
As die Son ondergaan - S.V. Petersen - 1945, eerste uitgawe
Sold

As die Son ondergaan - S.V. Petersen - 1945, eerste uitgawe

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3870
Bob Shop ID
28837969

'n Bekroonde werk!!! As die Son ondergaan - S.V. Petersen - 1945, eerste uitgawe - Hierdie eerste roman van Petersen het saam met Magda smit se "Wande" die derde prys in die Romanwedstryd van Unie-Volkspers verower - 224p - Hardeband in oorspronke groen linne in goeie toestand - Stofomsalg toon rakverweer, rug is sonverbleik - Intern: effense verbruining van blaaie, een vorige eienaarskap, verder skoon en stewig gebind.

Die skrywer slaag daarin om met hierdie werk vir ons die kleurlingmens van binne, op meesterlike wyse te skilder. Hy delf diep en hy sien in die siel van die kleurling.

Frans, 'n kleurling tussen twintig en dertig jaar, is die seun van plattelandse kleurlingouers van die goeie ou stempel. Dit was sy ouers se begeerte dat Frans onderwyser moes word, maar daar was geen sekondere skool op die dorp nie. Hy besluit om na Kaapstad te gaan nadat hy lank in 'n velskoenfabriek werksaam was, waar daar vir hom geen vooruitsigte was nie. In Kaapstad se agterbuurt loseer hy by 'n kleurlingvrou en aanvaar weer fabriekswerk.

Na drie weke is daar nog geen verbetering nie. Te midde van al die stadsgewoel ondervind hy 'n groter eensaamheid as wat hy ooit te vore geken het. Hier is dit maar weer die sielwurgende eendersheid wat hy vroeer op die dorp ervaar het en besef hy dat hy nog maar dieselfde 'opdrifsel' is. Die leegheid in sy siel lei byna tot waansin

Recently viewed

See more
Free shipping
10% OFF
Viceroy Jewels Women's Ring (9125A012-30)
New
R847.67 R938.26
New Daughters Of Africa: An International Anthology Of Writing By Women Of African Descent
Secondhand
R300.00
Rainbow Raindrops Silicone Watch Band For Apple Watch 6 40mm(Light Purple)
New
R231.62
Connector german 3/8' male bulk
New
R21.15

Customer ratings: 1 ratings

Baie dankie.
03 Apr 2011