As die stroom jou vat is, soos Jeanne Els se werk oor depressie, Ligdans, n eerlike en pront vertelling, di slag oor selfmoord.Dit is in die eerste instansie haar verhaal maar ook bekendes soos Steve Hofmeyr vertel hierin van hulle desperate stryd. Dit is noodwendig ook die verhaal van vriende, kollegas, selfs mense wat nie die slagoffers geken het nie - wat met soveel vrae en pyn agterbly, die verhaal van laaste woord wat dikwels net nog uitmergelende vrae laatOp al di skreiende vrae - die raaisel van selfmoord - bied n psigiater en n sielkundige n kennersperspektief, en hierdie veelheid van stemme - sensitief, ontredderd, pleitend maar ook nugter en kundig - maak van Jeanne Els se boek n onontbeerlike gids vir elkeen wie se lewe deur selfbeindiging geraak word. As die stroom jou vat, die raaisel van selfmoord - Jeanne Els. Tafelberg 2011. ISBN 9780624049708
Title: As die stroom jou vat
Sub Title: die raaisel van selfmoord
Author: Jeanne Els
Publisher: Tafelberg
Year: 2011
Number of pages: 159
ISBN: 9780624049708
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever