Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sy veg nie om 'n martelaar van haarself te maak nie, maar die versmorende emosie van neerslagtigheid en selfbejammering is te sterk om te keer. Dit spoel soos 'n vloedgolf teen haar aan. Niemand stel in haar belang nie, sien haar raak nie, het haar lief nie. Sy blink in geen sportsoort uit nie, maak nie maklik vriende nie en is nie gewild en mooi nie. Die Vleiloerie Roep is die verhaal van Marilet wat saam met haar ouers na die stad verhuis waar sy net nie kan aanpas en vriende maak nie. 'n Verhaal wat meesterlik deur Empie Maritz vertel word. Hardeband vintage Afrikaans Algehele goeie kondisie
Kondisie: 4