Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
As Drome in Skerwe Spat en liefde in die Etensuur deur Heinz G Konsalik 1e Afrikaanse uitgawe
Twee verhale deur Konsalik in boek As Drome in skerwe spat en Liefde in die Etensuur. Twee spanningverhale van liefde, intrige, bedrog en moord.
Romantica Pers-Uitgewers, eerste Afrikaanse uitgawe, 1976, 282p.
Toestand:Hardeband rakslytasie, geen stofomslag, ouderdomsmerke in boek en -vergeling. Stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R28 (in S.A)
Illustrasie van titelbladsy
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.