Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kara is sestien jaar oud en besig om dood te gaan. Saam met haar beste vriendin Shani maak sy 'n lys van dinge wat sy wil doen voor sy doodgaan. Noudat sy nie meer aan bande gele word deur die dinge wat 'n mens se lewe normaal maak nie eksperimenteer Kara met nuwe ervarings wat haar help om voluit te lewe. 'n Onvergeetlike boek.
TITLE: As ek val
AUTHOR: Jenny Downham
SKU: 9780799366389
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 16/10/2014
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 304
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr